Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments
God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te
midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik
perspektief.
Oorvloedige liefde bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
Nina Smit's latest book offers 90 brand-new daily devotions that will encourage readers to trust God with all their heart. When it feels as if your days are filled with challenges and you wonder how you will rise above your circumstances, Nina Smit offers renewed hope through short devotions that will remind you that you can always depend on the Lord. He is the One who will lift you up, inspire you and give you hope for the future. No matter what you are facing as a mom, wife, grandmother or businesswoman, with the Lord you will always have hope. You can always trust Him to help you overcome the obstacles in your path. Take a few moments at the start or end of your day to quieten your heart and reconnect with the Lord's. Perfect for quiet time, or any time for that matter, You Can Trust God is the perfect pick-me-up to remind you God's unending love and faithfulness. Nina Smit is well known for her many devotionals, children’s books and books for women on various topics. Her latest publications include God Is on Your Side, Living in His Light – Large Print, Promises for Mom and God is Close To You . She has three adult children and lives in Somerset West.
Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat ‘n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry ‘n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.
200 Bybelstories oor God se almag en liefde. Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak. Ook beskikbaar in Engels onder die title
This book encourages children to understand the Bible and make quiet times with God very special.
|
You may like...Not available
|